|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
Ons as mense leef nie regtig as individue op ‘n eiland asof ons geen kontak met enige iets of enige iemand nodig het nie. Daar was vir ‘n hele aantal jare baie klem gelê op die regte van die individu en in die weste het ons selfs gedink dat dit ‘n teken van ‘n hoëre beskawingspeil is.
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
|
Ons weerhou ons van dissosiasie en is eerder ten volle teenwoordig in elke moment. Dikwels verdoof ons kinderdae pyn met dissosiasie soos dagdrome , verslawings, onttrekking, ens. Ons moet eksistensieel volledig voel sodat die ware self kan ontvou. Ons moet dus genoegsaam persoonlike werk gedoen het om die diep onderliggende vrees van “nie wees nie” , uit te wis.
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
Ons glo dat 'n probleem nie 'n probleem is nie , maar 'n geleentheid vir groei en genesing.
- Ons glo dat elke mens inherent heel is, maar van tyd tot tyd in sy leefwêreld en in sekere patrone vasgevang raak. Al wat nodig is, is om in 'n veilige omgewing waar jy na waarde geag word en die geleentheid gegun word om jouself weer opnuut te ontdek.
- Hiervoor is daar nuwe inligting en nuwe vaardighede nodig.
|
|
Geskryf deur Freek
|
- Wat is konflikhantering
- Konflik is nodig vir groei
- Kommunikasietegnieke om konflik te hanteer
- Dialoog as bou van brug tussen 2 wêrelde
- Metodes om te verstaan in plaas van te veroordeel
|
|
|
Geskryf deur Vimala Thakar
|
In her book Spirituality and Social Action , social activist and spiritual teacher Vimala Thakar passionately calls spiritual seekers and activists alike to take responsibility..
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
|
Plek: Die kursus word aangebied op Loeriespoort, wat geleë is in ‘n pragtige landelike Bosveld-omgewing net buite die immer gewilde vakansiedorp Warmbad (nou Bela-Bela)....
|
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
Waarheid: Ons almal is altyd besig om te wonder oor waarheid en somtyds kan ons vreeslik roem daarop dat ons weet wat is waarheid...
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
- Hoe om veilige omstandighede te skep deur dit vir jouself veilig te maak
- Beleef frustrasie as 'n aanwyser van watter energieveld geblokkeer word
- Vervang reaktiewe optrede met proaktiewe optrede
- Dink vanuit die prefrontale brein in plaas van die primitiewe brein
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 Volgende Stap > End >>
|
|
bladsy 1 van 2 |