Ouers, onderwysers of ander versorgers sukkel soms om vas te stel wat `n kind pla. Om te vra wat is fout, kom die antwoord: ”niks nie”. Dit laat die volwassene....
Die betekenis wat daar aan drome gegee word, verskil na die metode waarmee drome ontleed en verklaar word. Dit lei tot `n gevoel van inkonsekwentheid en vae onbetroubaarheid.
Die probleem met groepswerk is dat `n groep saamgestel word uit individue wat elkeen sy eie identiteit en energie het. Dit gee aanleiding daartoe dat groepslede slegs `n toeskouer...
Gestaltterapie is die wetenskaplike raamwerk waarin spelterapie gedoen word. Hiervolgens word geglo dat mense gebore word met die vermoë om in gesonde verhouding met ander mense te leef en kreatief te wees. Soms word `n mens verhinder om so te leef omdat jy vasgevang raak in patrone en opvattings oor homself.