| Huwelik as terapie |
Huwelik as terapie
Wanneer pare by my kantoor opdaag vir berading, is hulle gewoonlik vasgevang in 'n mengsel van kwaad, skok, hartseer en wanhoop. Sommige van hulle is pasgetroudes en kan nie verstaan hoe hulle geval het van die hoogtes van liefde en glorie na die dieptes van hopeloosheid en konflik nie. Ander pare is al vir baie jare getroud en al het hul geswoeg deur die kalmtes en storms
|
| Lees meer... |
| Wat is Imago? Harville Hendrix |
Imago Verhoudingsterapie is ‘n proses wat deur Dr Harvile Hendrix ontwikkel is om ‘n veilige, bewustelike verhouding te skep – veral vir huwelike. Soos hy in sy boek “Getting the Love you Want” skryf: You realize that your love relationship has a hidden purpose - the healing of childhood wounds. |
| Lees meer... |
| Wat is Imago Verhoudingsterapie - 'n teoretiese oorsig deur Hedy Schleifer |
What Is Imago Relationship Therapy?By Hedy Schleifer
|
| Lees meer... |
| Ouer en Kind verhouding: die Selfbegrip kursus |
|
|
|
| Geskryf deur Freek van der Merwe |
|
Probleme in die verhouding tussen ouer en kind is dikwels daarin geleê dat albei dit goed bedoel maar voel dat die ander een onbillik optree. Nie een van die partye kan die probleem ontwyk nie omdat beide se gevoel van emosionele welwese en veiligheid van die ander een afhanklik is. Ouer en kind voel dus vasgevang in hul magteloosheid en dit veroorsaak baie frustrasie wat die verhouding verder versleg. Wie bied dit aan Spelterapie word aangebied deur Freek van der Merwe. AfsprakeVir afsprake kliek hier
|