| Huwelik as terapie |
Huwelik as terapie
Wanneer pare by my kantoor opdaag vir berading, is hulle gewoonlik vasgevang in 'n mengsel van kwaad, skok, hartseer en wanhoop. Sommige van hulle is pasgetroudes en kan nie verstaan hoe hulle geval het van die hoogtes van liefde en glorie na die dieptes van hopeloosheid en konflik nie. Ander pare is al vir baie jare getroud en al het hul geswoeg deur die kalmtes en storms
|
| Lees meer... |
| Wat is Imago? Harville Hendrix |
Imago Verhoudingsterapie is ‘n proses wat deur Dr Harvile Hendrix ontwikkel is om ‘n veilige, bewustelike verhouding te skep – veral vir huwelike. Soos hy in sy boek “Getting the Love you Want” skryf: You realize that your love relationship has a hidden purpose - the healing of childhood wounds. |
| Lees meer... |
| Wat is Imago Verhoudingsterapie - 'n teoretiese oorsig deur Hedy Schleifer |
What Is Imago Relationship Therapy?By Hedy Schleifer
|
| Lees meer... |
| Imago intensief |
|
|
|
| Geskryf deur Cornel van der Merwe |
|
Ident bied ‘n opvolg werkswinkel aan waarin ons ingaan op die dans tussen die egpaar, seksuele sake d.m.v die dialoog aanspreek en spesifiek met ons projeksies op mekaar werk. Daar word op ‘n dieper vlak ingegaan op die betekenis van spesiale verhoudings in ons lewe en dat ons maat inderdaad ons beste rigting wyser na ons self is. Ons sal leer dat wêreldvrede bereik kan word deur “een egpaar op ‘n keer” wat die nodige werk doen. Ook dat as ons nie die nodige veranderinge en groei in hierdie verhouding doen nie, ons dit slegs later in ‘n volgende verhouding sal leer! |