|
Geskryf deur Tjaart
|
- 20 min per dag kan jou lewe verander
- Suurstof as die belangrikste komponent van lewe
- Suurstof het nie net invloed op die fisiese bestaan nie maar ook die psigiese
|
|
Geskryf deur Freek van der Merwe
|
- Swangerskap as groeistimulus
- Hormonale invloede van swangerskap
- Die rol van die pa
- Die verwagting van die ander kinders
- Vrese rondom swangerskap
- Voorgeboortelike ervaring van die baba
 |
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
- Hoe om veilige omstandighede te skep deur dit vir jouself veilig te maak
- Beleef frustrasie as 'n aanwyser van watter energieveld geblokkeer word
- Vervang reaktiewe optrede met proaktiewe optrede
- Dink vanuit die prefrontale brein in plaas van die primitiewe brein
|
|
Geskryf deur Cornel
|
- Gedagtes skep jou werklikheid
- Jou waarnemings wat gevorm word deur kultuur en opvoeding, skep jou werklikheid
- Soveel gedagtes as wat daar is , soveel werklikhede is daar
- Effektiewe kommunikasie, konflik hantering en streshantering is nodig om bewustelik 'n werkbare bewustelikheid , te skep
- Dit het tot gevolg meer energie, beter onderlinge verhoudings en beter produktiwiteit
|
|
Geskryf deur Cornel
|
- om die soeke na geluk te verander na die soeke na heelheid
- om eksterne faktore se invloed op interne motivering te beperk
- om verslawing te vervang met groei
- om te ontsnap uit gekontroleerde en vasgevangde verhoudings en patrone
- om 'n lae selfbeeld te vervang met 'n funksionele selfbeeld
- om goed te voel oor jouself sonder konstante goedkeuring van ander
- om destruktiewe verhoudings te verander
- om ware liefde en intimiteit te ervaar
|
|
Geskryf deur Freek
|
- Wat is konflikhantering
- Konflik is nodig vir groei
- Kommunikasietegnieke om konflik te hanteer
- Dialoog as bou van brug tussen 2 wêrelde
- Metodes om te verstaan in plaas van te veroordeel
|
|
|
|
|
|
|
|
|