Aanwysings na Roodepoort 100 / Loeriespoort
· Warmbad/Pta hoofweg
· Tweede Warmbad afrit vanaf Pretoria (Warmbad/Settlers)
· Tot by T-aansluiting by Waterfront
· Draai regs, dan reguit aan tot by volgende T-aansluiting, dan
· Links, en reguit aan tot by die volgende T-aansluiting, dan
· Regs by die volgende T-aansluiting
· Links in Chris Hani-straat
· Verby Aventura-vakansieoord en die hospitaal, tot by die 1ste verkeersirkel, dan
· Links op die Rooiberg/Thabazimbi-pad
· Draai regs by die 2de straat (Swanepoel Str. – dit loop voor die Hoërskool Warmbad verby.) Die eerste Roodepoort-teken is ook hier sigbaar.
· Die pad kronkel vir ± 1.5 km. By die 2de Roodepoort-teken draai skerp regs op ‘n grondpad.
· Ongeveer 2 km verder op die grondpad is Roodepoort 100 aan die regterkant. Ry asb. baie versigtig op die grondpad!
- Latitude = -24.886919
- Longitude = 28.248146
|
Aanwysings na Spitskop 338
Van die N1 vanaf Johannesburg, draai regs (Oos) in M6 - Lynwood Weg en ry vir 2.46 km
Draai Links (Robot) in Rubida Straat en ry vir 519 m.
Draai regs (2de Robot) in Spitskop Weg en ry in ‘n noordoostelike rigting vir 186 m.
Latitude :-25.761590
Longitude : 28.303795
|
|
|