| Imago DVD stel te koop |
|
|
|
|
Hoop en hulp vir jou huwelik (1 van 4) - Nuwe drome vir nuwe werklikhede Opsomming van inhoud: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei. Die DVD bestaan uit 4 temas:
2. Magstryd. 3. Transformasie. 4. Volwasse huwelik.
Bestel Hoop en hulp vir jou huwelik (1 van 4) - Nuwe drome vir nuwe werklikhede hier. Hoop en hulp vir jou Huwelik (2 van 4) - Groei verby die magstryd Opsomming van inhoud: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei. Die DVD bestaan uit 3 temas: ![]() 1. Die oorsprong van die konflik in verhoudings. 2. Die magstryd is normal, maar moet verbygaan. 3. Hoe om uit die magstryd tot 'n volwasse verhouding te groei. Bestel Hoop en hulp vir jou Huwelik (2 van 4) - Groei verby die magstryd hier. Hoop en hulp vir jou huwelik (3 van 4) - Transformasie Opsomming van inhoud: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei. Die DVD bestaan uit 4 temas:
2. Hoekom my maat so moeilik vir my gee wat ek die nodigste het. 3. My verantwoordelikheid in ons verhouding. 4. Hoe om veiligheid te skep sodat ons kan groei en mekaar kan versorg. Bestel Hoop en hulp vir jou huwelik (3 van 4) - Transformasie hier. Opsomming van inhoud: Hierdie DVD-stel verduidelik en demonstreer hoe Imago-verhoudingsterapie paartjies kan help om die oorsprong van hulle huwelik te verstaan en verskille te gebruik vir huweliksherstel en persoonlike groei. Die DVD bestaan uit 4 temas: ![]()
Bestel Hoop en hulp vir jou huwelik (4 van 4) - Die volwasse huwelik hier. |