Imago-verhoudingsterapie
Ons kan jou help om die verhouding van jou drome te ontdek met ‘n helingsproses van dialoog en herverbondenheid
-
Is jy tans in ‘n verhouding wat in die moeilikheid is? Wonder jy wat het van die mens geword waarop jy verlief geraak het? Sal jy graag die liefde wat jy eens gehad het wil herontdek en dit vir altyd behou?
-
Of dalk is jy pas getroud of ‘n paar wat voorberei om te trou en graag ‘n ware verbondenheid wil skep wat vir altyd sal hou.
-
Of dalk is jy ‘n enkellopende wat doodeenvoudig moeg is om in verhoudings betrokke te raak wat nooit aan jou behoeftes voldoen nie.
Kobus van der Merwe
|
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
|
Probleem is dat ons dikwels vasgevang raak in ons lewenspatrone en dan overgenoegd voel met ons self, ons werk, ons verhoudinge en met die lewe in die algemeen.
|
|

Omdat `n mens `n veelheid van verskynsels op dieselfde oomblik kan waarneem en verwerk, word die die suksesvolle voltooiing van `n taak dikwels onderbreek deur ander impulse. Dit kan daartoe lei dat `n persoon baie hard werk maar nie baie produktief is nie.
|
Dikwels woon ‘n mens met groot opgewondenheid en entoesiasme die Imago werkswinkels by, maar na verloop van tyd taan ons bereidwilligheid....
|
Ouers, onderwysers of ander versorgers sukkel soms om vas te stel wat `n kind pla. Om te vra wat is fout, kom die antwoord: ”niks nie”. Dit laat die volwassene....
|
Wanneer en waarom sal `n ouer sy/haar kind neem vir Spelterapie?
Alle kinders het hul eie vertolking van wat met hulle gebeur. Hierdie vertolking van hul ervarings lei tot aanpassings wat hulle maak. Dikwels verhoed die aanpassings dat die kind voluit kan leef. Spelterapie is dus ook nie net vir kinders wat simptome vertoon soos woede, angstigheid, bednatmaak, leuens vertel, posttraumatiese stres, steel ens. nie, maar vir alle kinders om optimaal te ontwikkel.
|
In her book Spirituality and Social Action , social activist and spiritual teacher Vimala Thakar passionately calls spiritual seekers and activists alike to take responsibility..
|
|
|
Geskryf deur Cornel van der Merwe
|
|
Verduideliking en ervaring van nuwe tegnieke en metodes om geblokkeerde lewensenergie te ontsluit en voluit jou eie unieke individu te wees...
|
Probleme in die verhouding tussen ouer en kind is dikwels daarin geleê dat albei dit goed bedoel maar voel dat die ander een onbillik optree.
|
Ons kan jou help om die verhouding van jou drome te ontdek met ‘n helingsproses van dialoog en herverbintenis
|
Waarheid: Ons almal is altyd besig om te wonder oor waarheid en somtyds kan ons vreeslik roem daarop dat ons weet wat is waarheid...
|
Ons as mense leef nie regtig as individue op ‘n eiland asof ons geen kontak met enige iets of enige iemand nodig het nie. Daar was vir ‘n hele aantal jare baie klem gelê op die regte van die individu en in die weste het ons selfs gedink dat dit ‘n teken van ‘n hoëre beskawingspeil is.
|
|
|